Resource Description

Hierdie werkkaart vorm deel van die Afrikaanse leesprogram reeks, wat saam met enige ander leesprogram gebruik kan word ter aanvulling. Hou dop vir die beplanning van wanneer die ideale tyd is om watter werkkaart te gebruik, maar juffrou kan die leeskaarte gebruik soos wat dit haar kinders in haar omgewing pas. Die werkkaarte is so geformuleer dat dit gelamineer en geknip kan word, sodat die kinders die woorde en sinne kan pak om analise en sintese ook vas te lê. Al die werkkaarte gaan hand aan hand met ‘n YOUTUBE video vir u gerief. Die video sowel as werkkaart kan ook op hulle eie geniet word. Hoop julle vind sommer baie baat uit hierdie praktiese werkkaarte en dat die kinders dit sal geniet en sukses sal ervaar met lees.

Skakel na hierdie werkkaart se YOUTUBE video:

Afrikaanse klankleer video speellys: Hoe om klanke vir kinders aan te leer, dubbelklanke, ens.

Afrikaanse klankleer ABC videos:

AFRIKAANSE LEESPROGRAM REEKS:

Gaan SUBSCRIBE ook op my kanaal vir gratis kennisgewings (click op die skakel en druk die rooi SUBSCRIBE knoppie)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00