Resource Description

Hierdie het ek as ‘n A plakaat geprint maar kan ook op die projector gewys word. Dit is ‘n hulpmiddel vir leerders om te weet dat Krediteure, Inkomstes en Laste (KIL) aan die debietkant verminder en aan die kredietkant vermeerder. Dus is dit die teenoorgestelde kant van BOU, wat ook beskikbaar is.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 2 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Plakkaat/hulpmiddel vir Rekeningkunde leerders

R8.00