Resource Description

Hierdie hulpmiddels volgens die GRATIS YOUTUBE video leer kinders hoe om te kyk na ‘n gewone verkeersrobot en sodoende hulle te help om beter en wyses keuses en besluite te neem. Die video sluit ook ‘n gedeelte in om vir die kinders te wys hoe hulle brein slimmer as ‘n rekenaar dink en hulle skryfhand beter as ‘n drukker werk. Juffrou en mamma kan hierdie video gereeld vir die kinders wys om hulle te help met allerdaagse moeilike keuses.

Skakel na hulpmiddels se GRATIS YOUTUBE video:

Gaan loer gerus na al die ander VIDEOS op my YOUTUBE kanaal. Oorweeg gerus om te SUBSCRIBE op my kanaal vir weeklikse nuwe materiaal om te gebruik.
Skakel na my YOUTUBE KANAAL:
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00