Resource Description

Ek wens vir julle almal ‘n wonderlike Kerstyd toe. Geniet hierdie Kerstyd video tesame met die kaartjies en deel gerus met al julle geliefdes. Uit my hart dankie vir almal se ondersteuning gedurende hierdie jaar. Mag julle geseënd wees bo verwagting gedurende hierdie Kerstyd.

Skakel na Kersktyd video om uit te deel en te geniet:

Gaan snuffel gerus rond in my TEACHA winkel vir nog werkkaarte in AFRIKAANS en ENGELS:
https://teachingresources.co.za/vendors/i-canek-kan-pleasant-memories-for-educators/

Daar is ook nog heelwat ander videos beskikbaar op my kanaal in die Afrikaanse leesprogram reeks. Dit kan gesamentlik met enige bestaande program gebruik word.

Oorweeg ook gerus om te SUBCRIBE op my YOUTUBE kanaal. Deel en gebruik na hartelus. Daar is al reeds meer as 230 videos en die kanaal groei steeds. Die videos handel oor ‘n verskeidenheid konsepte van taal, wiskunde, lewensvaardigheid tot die hele ABC in stories vir lees en skryfwyse.

Hier is die skakel: (Click daarop en druk die rooi SUBSCRIBE knoppie)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R12.00