12 Kamma-penbord patroonkaarte vir beginners

R17.25

Resource Description

Gebruik hierdie kaarte om die pak van penborde na te boots voordat die werklike penborde gebruik word.
Neem ‘n patroonkaart en plaas langs ‘n leë kolle-kaart
Gebruik unifix blokkies en enige ander gepaste voorwerpe om die patroon op die leë kaart na te pak.
Dit is net rye van 4 en daarom eenvoudig sodat leerders eers ‘n bietjie ervaring kry van patrone napak, voordat hulle die penborde aanpak
Die kaarte kan in die rondte gedraai word om die patroon uit ‘n ander persektief te lees
Plak n patroonkaart sowel as ‘n leë kollekaart op n A4 bladsy en lamineer. Sodoende kan elke leerder sy/haar eie kaart hê en ruil met ‘n maat sodra die patroon voltooi is.

Resource Reviews

Store reviews: ( 11 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.