R11.50

Resource Description

Die eenheidstudies is kort en maklik verstaanbaar. Die eenheidstudies kan verdeel word in verskillende dae of weke, afhangende van die kind se eie tempo van leer. As ‘n ekstra bonus het ek ‘n gratis Lapbook Template ingesluit met 15 verskillende lapbook style en ‘n kleurvolle Mind Map Template in die Eenheidstudie ingesluit.

Die volgende word in hierdie eenheidstudie behandel:

– Opsomming
– Definiering van die terme
– Ander toepassings
– Onder-na-bo-Uitdaging
– Groei
– Rekenaars en Gevoelens

as ook :

Biography Notebook Page Template
Lapbook template
Mind Map Template
Cover Template
Unit Lesson PlanTemplates
Unit Study Certificate

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.