R11.50

Resource Description

Hierdie is ‘n interaktiewe werkkaart wat ek in my klas gebruik om die eenheid oor die reaksie van NIE-metale met suurstof te verduidelik. Die wat die leerders aktief deel is van die les, help aansienlik met dissipline. Hulle is ook meer geneig om vrae in die klas oor die werk te vra.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.