R11.50

Resource Description

Hierdie is ‘n interaktiewe werkkaart wat ek in my klas gebruik om die eenheid van “Reaksies van metale met suurstof” te verduidelik. Dit hou die kinders besig en gefokus deur die verduideliking. Hulle is ook meer geneig om vrae te vra, omdat hulle aktief saam met my deur die werk gaan.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.