Hierdie is a Power Point les van 35 skyfies.

Afrikaans Huistaal

Gr 4 – 7

R40.25

Resource Description

Deel die klas in drie groepe. Groep 1, Groep 2 en Groep 3.

Elke groep se telefoonhokkie is gemerk.

As juffrou op die nommer van die hokkie kliek sal die telefoon lui, dan moet daardie groep antwoord.

Kliek op die deur en begin dan by nommer een antwoord.

Die nommer neem jou na die vraag en as jy op die telefoon kliek hou dit op lui en as jy op  ’n leerder in die klas kliek sal die antwoord verskyn.

Elke groep kry tien vrae. Die groepleier kan ’n punt opskryf as hul reg antwoord.

Onthou om klank aan te skakel!

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.