[woocommerce_product_filter placeholder="Search for resources" update_address_bar=yes show_clear=no use_shop_url=yes]

Resource Description

‘n Verskeidendheid bekende intensiewe vorme is gegee as leidrade wat voltooi moet word. Hierdie leidrade sal die blokkiesraasel voltooi. Daar is meer as een opsie vir sommige antwoorde, maar leerders moet dan die blokkiesraaisel gebruik om te sien watter opsie pas. Dis ‘n lekker aktiwiteit vir hersiening van intensiewe vorme Maruschka Marais Store

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 4 ratings )

Ms IS

June 21, 2021 Ineke Stumke

Iets wat leerders baie sal geniet!

R25.00