R94.88

Resource Description

A4 PDF Aflaaibare werkskaarte vir Graad R rondom tema van INSEKTE.
Alle werksvelle is tweetalig.

Werkstukke sluit die volgende in:

1. Getal herkenning – Hoeveel insekte is daar in elke blokkie?
2. Tel – Hoeveel van elke insek in die prentjie?
3. Knip en Plak – Knip insekte uit en plak op TUIN werkskaart
4. Tuin
5. Tel – Teken die getal kolletjies op die kewer soos in die blokkie
6. Voltooi die prentjie – Voltooi prentjie soos voorbeeld en kleur in
7. Kleur in – Prente oor insekte wat gebruik kan word om in te kleur, verf, skeur en plak, ens.
8. Soek die insekte in die prentjie en omkring
9. INSEKTE VOORBLAD x 3
10. Kleur wurm in volgens nommers en kleure
11. Lynwerk – Verbind die insekte met lynwerk

Resource Reviews

Store reviews: ( 32 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.