Resource Description

4 x A4 PDF aflaaibare blasye met 4 kaarte op elkeen.

16 Flitskaarte wat gebruik kan word om speletjie te speel en groot motoriese vaardighede te oefen met die tema INSEKTE.

Pakket sluit in kaarte vir:

1. Mars soos ‘n mier
2. Seil soos ‘n slak
3. Spring soos ‘n sprinkaan
4. Fladder soos ‘n vlinder
5. Wriemel soos ‘n wurm
6. Bzzzz soos ‘n by
7. Zoem soos ‘n vlieg
8. Rinkink soos ‘n ruspe
9. Vlieg soos ‘n skoenlapper
10. Loop soos ‘n ladybird
11. Tok soos ‘n toktokkie
12. Kruip soos ‘n kewer
13. Skarrel soos ‘n spinnekop
14. Kriewel soos ‘n larwe
15. Bewe soos ‘n blaarkewer
16. Flikker soos ‘n vuurvliegie

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 17 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R30.00