R57.50

My commercial use Clip Art and Digital Papers may be used to make and sell your own products. I would appreciate being credited, but it is not necessary. All products are instant digital downloads so I do not accept returns.

Resource Description

26 oulike Afrikaans Alfabet dier tema werkskaarte.
Een vier elke letter van die alfabet. Leerders leer ken hul alfabet en oeffen om die begin letters te skryf.
Kleur die diere in en skryf die letters.

A- aap

B- bok

C- chris kaketoe

D- donkie

E- eekhoring

F – flamink

G- gaans

H- haas

I- ietermagog

J- jakkals

K- koala

L- leeu

M- muis

N- nagapie

O- olifant

P- padda

Q- quinton kwartel

R- renoster

S- slang

T- tier

U- uil

V- volstruis

W- walvis

X- x straalvis

Y- ysbeer

Z- zebra

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

Inkleur en skryf dier tema Alfabet blaaie

Goeie dag, Ek kan glad nie die document oopmaak nie. Kan julle my asseblief help

Annemarie Swanepoel - January 8, 2024