Resource Description

26 oulike Afrikaans Alfabet dier tema werkskaarte.
Een vier elke letter van die alfabet. Leerders leer ken hul alfabet en oeffen om die begin letters te skryf.
Kleur die diere in en skryf die letters.

A- aap

B- bok

C- chris kaketoe

D- donkie

E- eekhoring

F – flamink

G- gaans

H- haas

I- ietermagog

J- jakkals

K- koala

L- leeu

M- muis

N- nagapie

O- olifant

P- padda

Q- quinton kwartel

R- renoster

S- slang

T- tier

U- uil

V- volstruis

W- walvis

X- x straalvis

Y- ysbeer

Z- zebra

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

26 oulike Afrikaans Alfabet dier tema werkskaarte.
Een vier elke letter van die alfabet. Leerders leer ken hul alfabet en oeffen om die begin letters te skryf.
Kleur die diere in en skryf die letters.

R50.00