R11.50

Resource Description

Maak die kreatiewe boekwurm in elke leerder wakker met ‘n eie, unieke, inkleurbare boekmerk.
Ideaal om leerders op die eerste skooldag van die jaar besig te hou.
Kies uit sewe ontwerpstelle.
Kleur die boekmerk self in, of los dit wit-en-swart. Boekemerke kan eenkantig of dubbelkantig gebruik word.
Handige PDF-lêer wat maklik op enige drukker gedruk kan word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.