Resource Description

OUDITIEWE LUISTERVAARDIGHEDE (5 bladsye)

Voor ’n kind kan begin met graad 1 klankwerk is dit belangrik dat hul fyn klankonderskeiding aanleer.

Die aktiwiteite kan met ’n klas of individueel uitgevoer word.

Die program is veral geskik vir kinders vanaf vyfjarige ouderdom. Van die aktiwiteite kan ook met kleiner kinders aangepak word soos klankdiskriminasie, lokalisasie en opeenvolging (met twee tot vier woorde). Aktiwiteite kan aangepas word: hoe jonger, hoe meer visueel en konkreet.

 

Woordlys en Idees vir:

Geluidbewustheid, -diskriminasie en -lokalisasie

Sluiting

Rym

Sintese en Analise

Klankdiskriminasie

Ouditiewe opeenvolgingsgeheue van woorde

 

Indien die oorspronklike stel aangekoop is, kan die terapeut hierdie stel kopiëer vir gebruik in terapie en as tuisprogram vir ouers. Elke terapeut of praktyk moet egter hul eie stel aankoop. Ouers kan slegs die kopie vir hul eie kinders gebruik en onderwysers kan dit slegs vir hul eie klas gebruik.

 © 2020 Tana Kruger, Spraakterapeut  https://teachingresources.co.za/vendors/goud-uit-die-mond/

Artwork Copyright © Original Country Clipart by Lisa www.countryclipart.com

Simbole: ©2018/19 Steve Lee – Symbols licensed under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 2.0 UK: England &Wales License. www.mulberrysymbols.org

 

 

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

OUDITIEWE LUISTERVAARDIGHEDE (5 bladsye)

Oefen luistervaardighede as voorbereiding vir die klankwerk in graad een.

Woordlys en Idees vir:

Geluidbewustheid, -Diskriminasie en -Lokalisasie, Sluiting, Rym, Sintese en Analise, Klankdiskriminasie en Ouditiewe Opeenvolgingsgeheue van woorde

R30.00