R37.43

Copyright valid on all products. No resales allowed.

Resource Description

Druk die velle apart, rug-teen-rug of verklein dit tot twee velle per bladsy.

Gebruik die A4-velle as muurkaarte.

Knip die kleiner “kaarte” apart uit, lamineer dit en flits ‘n kaart.  Vra ‘n maat of ‘n kind om die betekenis te herhaal.

Sorteer die kaarte volgens tema.  Hoeveel idiome, spreekwoorde of segswyses gaan byvoorbeeld oor emosies?

Hierdie produk bevat 45 A4-velle met twee idiome, segswyses of gesegdes per bladsy. 90 Geïllustreerde idiome, gesegdes of segswyses in totaal – met ‘n tikkie meer.

Kopiereg geldig.

Geen herverkope word toegelaat nie.

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 86 ratings )

Baie mooi

Excellent and relevant to my grade 2 Afrikaans second Language class. Thank you

Lizelle Oti - January 29, 2024

Idiome vir plakkate

Hierdie idiome is goed geïllustreer en ek gaan dit beslis uitdruk om teen die muur op te sit. Ek gaan egter 'n kopie sonder die bewoording teen die muur wil sit, sodat dit sommer as vasvra-aktiwiteit kan dien en boonop nie met elke eksamen toegemaak hoef te word nie.

Heidi Nel - December 28, 2023

Baie dankie, Heidi.

Juffer - November 30, -0001