Resource Description

Ses prettige aktiwiteite om Graad 5-leerders meer blootstelling aan idiome te gee. ‘n Volledige memorandum is ingesluit.

Ideaal om die laaste week van die kwartaal te gebruik.

Sluit ‘n groot verskeidenheid idiome wat in die Platinum reeks gebruik word in.

Hierdie dokument is in WORD en PDF beskikbaar. U is welkom om aanpassings te maak. 🙂

Onthou tog dat hierdie dokument nie elektronies versprei mag word nie. 🙂

Kontak my gerus by afrionnie@gmail.com indien u enige probleme met my produkte ondervind.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 10 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00