Resource Description

Indien jy alfabet klank kaarte soek in verskillende groottes, met en sonder prente, is dit die ideale pakket vir jou. Gaan kyk ook na ons GRATIS YOUTUBE video om te sien hoe om al die klank kaarte te gebruik.

Ons hulpmiddels help jou om ons GRATIS YOUTUBE VIDEOS te omskep in volwaardige lesse. Die hulpmiddels sluit ALLES in wat jy nodig het om jou les interaktief aan te bied. Prent kaarte, Plakkate, klank kaarte, woord kaarte, lees kaarte en nog vele meer.

Al die skakels vir die videos wat jy gaan nodig hê vir die aanbieding van hierdie les is aangeheg vir jou gerief in ‘n Powerpoint dokument. “Copy en Paste” die skakels in GOOGLE om direk herlei te word na jou GRATIS video/videos vir die les.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R45.00