R28.75

Resource Description

Hierdie handige kleurvolle kersfees tema tel kaartjies help leerders om getalle en hoeveelhede bymekaar te pas. Leerders oefen dus getalassosiasies, tel en ander wiskundige konsepte wat geassosieer word met tel.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.