Afrikaans Huistaal Gr 7
Hierdie is ‘n Power Point les van 30 skyfies.

R40.25

Resource Description

Deel die klas in vier groepe, elk met ’n groepleier.
Die beginskerm bepaal watter groep gaan speel. Die onderwyser of ’n kind mag die prentjie kies wat sal bepaal wie gaan speel.
Kliek op die prentjie wat gekies word, dan verskyn die groep nommer.
Leerders in daardie groep maak beurte om ’n boks te kies, en ook watter knoppie op die boks. (Rooi, oranje of groen)
Elke afdeling het twee vragies, en kan dus twee punte vir die groep verdien. Verkeerde antwoorde geen punte. Groepleier hou telling vir sy/haar groep.
Elke afdeling het twee vragies, en kan dus twee punte vir die groep verdien. Kliek net op regte antwoorde.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.