R92.00

Resource Description

Hierdie hulpmiddel/aktiwiteitsboekie is ontwikkel deur ‘n arbeidsterapeut en fokus daarop om die tema van seisoene (Herfs) met belangrike ontwikkelingsvaardighede, (visuele diskriminasie, figuurgrondpersepsie, visuele-volgorde, oog-handkoördinasi, fyn motoriese aktiwiteite en knipvaardighede) te ontgin .

Hierdie aktiwiteitsboek sluit die volgende in:

8 Oog-hand koördinasie werkkaarte
4 Fynmotoriese aktiwiteite / werkkaarte
6 Knipaktiwiteite
9 Visuele Persepsuele aktiwiteite / werkkaarte
2 Visuele geheue
2 Ouditiewe aktiwiteite
Kan in A4 en A5 formaat gedruk word vir maklike gebruik met kinders van verskillende ouderdomme en fynmotoriese-vaardigheidsvlakke. Geskik vir ouderdom 3 tot 7 jaar.

39 bladsye in PDF formaat.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.