Die aasjag fokus op die sintuie en die seisoen herfs. Gebruik hierdie aasjag vir pret of vir assessering.

R23.00

Resource Description

Gebruik hierdie aasjag (skattejag) vir pret of vir assessering. Daar is gegewe items wat die leerders moet afmerk soos hulle dit vind (dit kan oor ‘n paar dae of meer ook gebeur), en dan is daar plek vir addisionele items wat die leerders self by die lys kan voeg. Die aasjag fokus op die sintuie en die seisoen herfs.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.