R17.25

Resource Description

Leer speel-speel tel met prettige, drukbare hasie-domino’s.
Klein slimkoppies pas die getal by die aantal prentjies.
Druk die bladsy, knip uit, plak op karton en laat die pret begin! Vlytige vingertjies kan alles sommer self doen!

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.