Resource Description

Hang jou wasgoed op die draad om droog te word. Juffrou kan hierdie prettige werkkaarte druk, lamineer en knip. Dit is so ontwerp dat dit maklik drukbaar is en maklik is om uit te knip. Nie te tydrowend nie. Verduidelik dat die kind die kledingstuk moet vaskyp wat dieselfde as die onderste woord is. Die wasgoedpennetjies is ook goed vir fyn motoriese ontwikkeling. Die letters en woorde kan uitgeknip word en gebruik word om te pak, te klank en hardop te lees.

Gaan maak gerus ook ‘n draai in my TEACHA winkel. Jy kan sommer kom nes jy is, hoef nie eers lippe rooi te maak nie. En jou tyd is jou eie. Onthou asb. dat die werkkaarte asb. deur elke besoeker self aangekoop en afgelaai moet word en nie uitgedeel word nie. Dit is ‘n groot versoek van al die ontwerpers, Almal werk regtig hard om unieke produkte op die rak te sit en die kostes so minimaal moontlik te hou vir u gerief. Geniet die heerlike ‘shopping’ uitstappie.

Skakel na die Afrikaanse alfabet stories op YOUTUBE:

Link to English alphabet stories on YOUTUBE:

Please have a look at all the other worksheets in AFRIKAANS and ENGLISH in my TEACHA shop. All the worksheets go hand in hand with a free YOUTUBE video. I hope you find pleasure in these worksheets and that it will save you loads of time. Link to my TEACHA SHOP:
https://teachingresources.co.za/vendors/i-canek-kan-pleasant-memories-for-educators/

English reading program series:

Feel free to have a look at all the other educational video on my channel: (CONSIDER SUBSCRIBING FOR MORE VIDEOS IN AFRIKAANS AND ENGLISH)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00