R115.00

Resource Description

Multi-sensoriese benadering tot handskrif deur tekstuur-media te gebruik.

Oefen die korrekte vorming van die letters in die lyne met behulp van die gidskolletjies. Letters word in families verdeel volgens die manier hoe hulle gevorm word.

Lees en skryf woorde in lyn met die Graad 2 kurrikulum.

Saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut. Geskik vir Graad 2 om vloeiende handskrif in die lyne vas te lê.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.