R92.00

Resource Description

Multi-sensoriese benadering tot handskrif deur verskillende tekstuur-media te gebruik.

Oefen om die hoofletters korrek in die lyne te vorm met behulp van die gidskolletjies.

Saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut. Geskik vir Graad 2 om vloeiende handskrif binne die lyne vas te lê.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.