R115.00

Resource Description

Multi-sensoriese benadering to handskrif en lettervorming. Dit is belangrik om die korrekte vorming van die letters aan te leer om handskrif te oefen. So word die korrekte patrone in die brein vasgelê en voorkom dit omkerings en omruilings van letters. Dit is later baie moeilik om die verkeerde patrone af te leer. Maak dus seker dat die letters die eerste keer korrek gevorm word!

Letters word in groepe of families ingedeel volgens die unieke eienskappe van die letters en die manier hoe die letters gevorm word.

Saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut. Geskik vir Graad 1 wat begin om letters in lyne te skryf. Groot letters in groot lyne.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.