R92.00

Resource Description

Multi-sensoriese benadering tot handskrif en lettervorming. Bou die letters en skryf dit in tekstuur. Oefen om die hoofletters korrek in die lyne te vorm met behulp van die gidskolletjies.

Die korrekte vorming van letters moet van die begin af aangeleer word om letteromkerings- en omruilings te voorkom.

Saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut. Geskik vir Graad 1 wat al in die gewone grootte lyne kan skryf.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.