R17.25

Resource Description

Met hierdie visuele hulpmiddels probeer ek leerders verduidelik wat die gebeurtenisse in die 3 “groot” rekeninge van die Algemene Grootboek plaasvind, asook gee ek die geraamtes van die t-rekeninge oor hoe hul dus in vollyf sal lyk as al die gebeurtenisse plaasgevind het. Leerder wat in graad 9 nie kontra inskrywings en rekeningkunde kan snap nie, maar soos papegaaie kan leer of “screenhots” met hul breine kan maak, sal hierdie hulpmiddels baie waardeer.

Dit is is in JPEG formaat so dit kan in enige grootte uitgedruk word of plakkate van gemaak word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.