R11.50

My products are for single use only. You may not share these documents with anyone else (electronically or in hard copy) without my permission.

Resource Description

Hierdie produk kom in twee style – in nommers en woorde (van 1 tot 8).
Dit kom in ‘tafel’ en ‘groep’.
Print op A4 karton, lamineer en geniet. Ek hou daarvan om rug-aan-rug te plak en van die plafon bo my groepe te hang.
Die produk vorm deel van my ‘Geometries’ Klaskamer-tema. Gaan loer in my winkel vir bypassende dekor. Bewerkbare sirkels kan ook in die Geometriese klaskamer-temabundel gevind word.
Hierdie produk is slegs vir persoonlike, enkelklaskamergebruik.
Jy mag nie die inhoud van hierdie lêer elektronies of in harde kopie verkoop, deel of herverdeel nie. Mrs R’s Classroom Resources

Resource Reviews

Store reviews: ( 3 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.