FREE

Resource Description

Gratis Meng en pas produk :

Kossoorte – reg om uit te druk A4 PDF vir klaskamer of tuis gebruik deur leerders.

Die uitdruk is in Afrikaans en is geskik vir Graad 1 tot 3.

Met komplimente van Netwerk Plus.

Resource Reviews

Store reviews: ( 151 ratings )

GRATIS Meng en pas (verbind) in Afrikaans

Baie dankie, 'n pretige manier vir die kinders om te leer. Goeie kwaliteit en sal dit beslis aanbeveel.

Alet Du Bruyn - September 16, 2022