Resource Description

Juffrou of mamma kan hierdie woorde vir enige kreatiewe projek in die klaskamer gebruik. Daar is selfs woorde ingesluit wat juffrou kan gebruik vir motivering bv. skitterend en uitstekend. Geniet dit en indien jy ‘n beter kwaliteit foto wil aflaai, gaan loer gerus op my PEXELS blad vir BAIE meer GRATIS fotos.

You can use all these words to make your lessons more creative and interactive. You are more than welcome to change the photos to suit your needs.

https://www.pexels.com/@magda-ehlers-pexels

Hoop julle geniet hierdie woord pakket sommer baie.

Hope you enjoy the word bundle.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R29.00