Resource Description

Versier jou klaskamer met hierdie sewe motiverende muurkaarte. Die Afrikaanse plakkate het n vrolike reënboog kolletjie tema. Hierdie plakkate is perfek vir grondslag- of intermediêre fase klaskamers.

Ek hoop jy geniet hierdie “freebie” !

Geskep deur My Panda Media

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 17 ratings )

Great

September 16, 2021 Nazmy Dunshire

Great resource to use

Good

September 16, 2021 Nazmy Dunshire

Great resource to add in the classroom

Meer hulpmiddels, asb!

July 16, 2021 Classroom Companion

Jou produkte is pragtig. Baie dankie. Ek hoop om meer hulpmiddels in jou winkel te sien en ondersteun jou graag.

Mal hieroor!

September 15, 2020 Jean Vermeulen

Baie dankie vir hierdie oulike produk!

5

July 17, 2020 Clarissa deetlefs

Fantasties

March 24, 2020 Nikki Rust

Baie motiverend en prakties!

Excellent

January 8, 2020 Leandri Mienie

Interessante muurkaarte wat leerders kan lees

January 3, 2020 Karinloodolivier

Muurkaarte

December 28, 2019 Adele Poggenpoel

Bake Dankie. Die muurkaarte gaan my nuwe klas versier. Waardeer dit

FREE