FREE

Resource Description

Ek verskaf graag hierdie gratis gids vir Afrikaans HT Lees- En Skryftekens: Reëls en Voorbeelde Vir Afrikaans Taal. (3 drukbare bladsye)

U is welkom om dit te druk en te versprei aan leerders. Dit mag egter nie as deel van ‘n produk herverkoop of gratis verskaf word nie.

Dit is saamgestel uit die Graad 7 Afrikaans Huistaal handboek (Platinum).

Kyk ook gerus na my ander produkte.

Resource Reviews

Store reviews: ( 154 ratings )

lees en skryftekens gids

Mooi uiteen gesit. Maklik verstaanbaar.

Tricia van der Merwe - February 14, 2024

Baie goed

Baie gelukkig met aankope. Inligting volledig en word op 'n lekker leer manier oorgedra in die powerpoint en pdf wat interressant is vir my dogter. Sal defnitief weer koop! Kan defnitief aanbeveel.

S98810@brainline.com Janeska La Grange - May 27, 2023

Kommentaar vir al die hul hulpmiddels, verniet en aangekoop. [4]

Vir my as akademiese koördineerder is dit heerlik om inligting af te laai en deur te gee na die opvoeders. Sodoende verlig ek 'n mate van hulle stress in die soeke na hulpmiddels. Ek het wel die inligting deurgegee om kommentaar te gee, maar dit gaan werklik besig met hulle, as gevolg van assessering en buite-kurrikulêre aktiwiteite. Dus vir my is dit waardevol en het ek groot waardering vir die opvoeders en persone wat dit opstel en versprei vir hul tyd en moeite. Dit help om die wiel nie weer te moet uitvind nie.

Erna Korff - March 9, 2023