R28.75

Resource Description

Letters wys dus vir die kind hoe om ‘n woord korrek te “klank”. Om die alfabetiese beginsel te bemeester, moet ‘n kind oor goeie fonologiese bewustheid beskik. Wanneer grafeem-foneem assosiasie dus outomaties kan plaasvind, vergemaklik dit die lees en skryfproses.

Hierdie produk voorsien die terapeut van materiaal om die heel eerste grafeem-foneem assosiasies te begin maak.

Dit bestaan uit die grafeem-foneem assosiasie vir :
Vokaalgroep 1: a,e,i,o,u…………………………….……bl 4-8
Vokaalgroep 2: aa, ee, uu, oo…………………………………bl8-12
Vokaalgroep 3: oe, ou, eu, ui, ie, ei, aai, ooi, eeu, oei…bl13-22
Vokale en konsonante in inisiële woordposisies…..… bl 23-38 asook gratis BOOM CARDS
Vokale en konsonante in finale woordposisies………. bl39-46

Resource Reviews

Store reviews: ( 76 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.