R34.50

Copyright: Suné vam Rensburg.

Resource Description

Hierdie voorbeeldboek bestaan uit 11 bladsye. Dit dek al die werk volgens die ATP. Hierdie voorbeeldboek sluit die Covid-aktiwiteite in wat ook apart op hierdie webwerf gelaai word. As jy dit nodig het vir die drukwerk vir die leerders, sal jy dit apart moet koop. Alle aktiwiteite se antwoorde is ingevul, behalwe die formele assessering oefening, waar die leerders ‘n brief aan Sam moet terugskryf. Die skrif in swart is waar die leerders in blou pen skryf. Die skrif in donkerblou is waar die leerders in kleurpen kan skryf. Hierdie voorbeeldboek is baie kleurvol. Die bladsye lyk soos ‘n gewone boek (met die lyne en rooi lyn aan die linkerkant). As jy dit druk en in ‘n blaailêer liasseer, sal jy die netjiesste voorbeeldboek gewaarborg hê. Ek kry BAIE komplimente! Dit sluit die prente in wat geprint kan word vir die leerders.

This example book consists of 11 pages. It covers all the wok according to the ATP. This example book includes the Covid Activities that is also loaded separately on this site. If you need it for the printing for the learners, you will need to purchase it separately. All activities are filled in with the memo, except the formal assessment practice, where the learners need to write a letter back to Sam. The writing in black is where the learners write in blue pen. The writing in dark blue is where the learners can write in color pen. This example book is very colorful. The pages looks like a normal book(with the lines and red line on the left). If you print it and file it into a flip file, you’ll have the neatest example book guaranteed. I get A LOT of compliments! This includes the pictures that can be printed for the learners. Super Resources!

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.