R103.50

Resource Description

Pakket sluit die volgende in:
1. Groot motoriese uitdagings (4 in stel)
2. Sit die stert op die hasie – Pas kleure bymekaar (9 in stel)
3. Eier knip kaartjies
4. Vorm klei kaarte (6 in stel)
5. pak die vorms stel (6 in stel)
6. Ryg die reën aktiwiteit
7.Boom papiertjie skeur aktiwiteit
8. Reënboog papiertjie skeur aktiwiteit x2
9.Ystervark vurk verf aktiwiteit
10. Legkaarte (30 in die stel)
11. Rekkie kleur patrone (10 in stel)
12. Vorm rygkaarte (6 in stel)
13. Alfabet soek (klein letters en hoofletters)
14. Getal en prentjies pas kaarte
15. Getal diere pas – 10 in stel
16. Getalle legkaarte tot by 30
17. Reënboog patroon voltooi
18. Pas die vorms bymekaar
19. Getalformasie
20. Getal vorm rygkaarte
21.Eier patrone
22. Getalle Kleikaarte – 0-20
23. Kleur die vorms in boekie (10 bladsye)
24. Skaduwee Prentjies aktiwiteit

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.