Opsomming van kerninhoud.

R12.65

Resource Description

Met hierdie uiteensetting van die belangrike konsepte wat leerders behoort te ken, kan hul basiese kennis ingeskerp word. Hierdie produk word ook deur Teacher911 verkoop.

STRENG OPGESTEL VOLGENS CAPS ONDERWERPE.

1. Telgetalle
2. Heelgetalle
3. Gewone Breuke
4. Desimale Breuke
5. Eksponente
6. Numeriese & Meetkundige Patrone
7. Funksies & Verhoudings
8. Algebraïese Uitdrukkings
9. Algebraïese Vergelykings

Resource Reviews

Store reviews: ( 38 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.