Modules wat gedek word: Getallestelsel, Verhoudings, Koers en Eweredigheid, Fin Wisk, Heelgetalle, Gewone- en Desimale breuke, Eksponente, Wortels en Wetenskaplike notasie, Patrone, Funksies en Verwantskappe, Algebraïse- uitdrukkings en breuke, Produkte en Faktore. Letterlik ALLES!

R57.50

Resource Description

As jy wil seker wees dat jy gereed vir Graad 10 is, is hierdie die vraestel om te doen. Hierdie eksamenvraestel toets al die modules wat in Kwartaal 1 en 2 gedoen is en het ‘n klom uitdagende probleme om jou voor te berei vir daardie verassingsvrae in ‘n toets. Saam met die vraestel is daar ‘n uiters volledige memo wat in detail die stappe verduidelik.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.