R40.25

Resource Description

Graad 8 Wiskunde 50 punt oefentoets nommer 2 en memo.
Fokus is op Kwartaal 1 se werk.
Vraag 1 is Waar en Onwaar asook Meervoudige keuse
Vraag 2 en 3 fokus op Telgetalle
Vraag 3 fokus op Heelgetalle, woordsomme en breuke
Goeie toets om met Graad 7 en Graad 9 te doen.
Die oefentoets is in WORD formaat sodat verandering aangebring kan word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 4 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.