R196.08

Resource Description

SPAAR 30% met hierdie Bundel waardepak van Gr.8 Geskiedenis Kwartaal 1-4 opsommings. Perfek vir aanbieding in klas, hersiening, en eksamenvoorbereiding tuis.

Elke kwartaal bevat die volgende vir elke kwartaal:
– ‘n Powerpoint opsomming/aanbieding met pragtige leersame illustrasies. (258 bladsye in totaal vir Kwartaal 1-4)
– Addisionele PDF opsommings om te druk vir leerders. (55 bladsye in totaal vir Kwartaal 1-4)

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Sien details van onderwerpe ingesluit aan die onderkant van die beskrywing van die produk.

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

TOELAATBARE GEBRUIK:

Hierdie produk mag gebruik word:
– Deur 1 onderwyser in 1 klaskamer. Die PDF opsommings mag gedruk word vir leerders.
– In huishoudings: Alle kinders in 1 huishouding mag die produk gebruik.
Geen deel van hierdie produk mag herverkoop word nie.
Geen illustrasies mag vir kommersiële doeleindes gebruik word nie.

Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take.

ONDERWERPE INGESLUIT IN KWARTAAL 1-4 OPSOMMINGS:

KWARTAAL 1: DIE INDUSTRIëLE REWOLUSIE (59 bl. Powerpoint + 11 bl. PDF)
Eenheid 1.1: Veranderinge in Brittanje tydens die Industriële Rewolusie
Eenheid 1.2: Suidelike Afrika teen 1860
Eenheid 1.3: Ontginning van diamante in Kimberley vanaf 1867

KWARTAAL 2: DIE MINERALE REWOLUSIE (64 bl. Powerpoint + 12 bl. PDF)
Eenheid 2.1: Brittanje, diamant-ontginning en toenemende arbeidsbeheer en grondekspansionisme
Eenheid 2.2: Goudmynontginning op groot dieptes aan die Witwatersrand vanaf 1886
Eenheid 2.3: Die Minerale Rewolusie as ’n keerpunt in die Suid-Afrikaanse geskiedenis

KWARTAAL 3: DIE STORMLOOP VIR AFRIKA (57 bl. Powerpoint + 14 bl. PDF)
Eenheid 3.1: Europese kolonisasie van Afrika in die laat 19de eeu (Bv. Die wedloop vir kolonies in Afrika, Berlynkonferensie van 1884, Oorsake en gevolge van kolonisering)
Eenheid 3.2: Gevallestudie: Die Ashanti-koninkryk (bv. Koning Tutu, Die Ashanti oorloë teen die Britte, Dr. Kwame Nkrumah – Ghana

KWARTAAL 4: DIE EERSTE WêRELDOORLOG (78 bl. Powerpoint + 17 bl. PDF)
Eenheid 4.1: Redes waarom die Eerste Wêreldoorlog uitgebreek het
Eenheid 4.2: Aspekte van ervarings gedurende die Eerste Wêreldoorlog
Eenheid 4.3: Veranderende rol van vroue in die werkplek in Brittanje tydens die 1ste Wêreldoorlog
Eenheid 4.4: Die nederlaag van Duitsland en die Verdrag van Versailles

Hierdie kwartale kan ook apart aangekoop word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 154 ratings )

Miss

Very good! Definitely going to save time.

Jana Hattingh - April 10, 2024