R88.55

!ONTHOU! - Die finale kwaliteitsversekering van enige assessering is steeds die verantwoordelikheid van die onderwyser. - Elke onderwyser is verantwoordelik daarvoor om seker te maak dat die inhoud van die vraestel wel in die klaskamer onderrig is en dat leerders vertroud is met die werk. - Assesserings word in Word formaat gestuur om u in staat te stel om die nodige veranderinge aan te bring. - Assesserings mag nie met ander persone of op onderwysgroepe gedeel word sonder die toestemming van Wiskunde Onnie. !REMEMBER! - The final quality assurance of any assessment remains the responsibility of the educator. - Each educator must ensure that the content of the assessment has been taught in class and that all learners are familiar with the work. - Assessments are sent in Word format to enable educators to make the necessary changes. - Assessments may not be shared with other educators or on educational platforms without the necessary permission from Wiskunde Onnie.

Resource Description

Graad 7 Wiskunde Toets 1 & 2 Kwartaal 4 2022
Toets 1 & 2 (Word & PDF Formaat)
Memo Test 1 & 2 (Word & PDF Formaat) & Kognitiewe Analise (Excel Formaat)
Totaal: Toets 1 – 55 punte
Toets 2 – 45 punte

Inhoud:
Toets 1:
Heelgetalle
Breuke
Heelgetalle (Positiewe en Negatiewe getalle)
Eksponente
Meetkundige Patrone & Getalpatrone
Funksies en Verwantskappe
Algebraïese uitdrukkings en vergelykings
Toets 2:
Meetkunde van 2D vorms en reguit lyne
Omtrek en Oppervlakte van 2D vorms
Volume en Buite Oppervlakte van 3D voorwerpe

Resource Reviews

Store reviews: ( 69 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.