A4 PDF Aflaaibare Opsommings oor die volgende onderwerpe:

Eenheid 1:  Elektriese Stelsels en Beheer: ONDERSOEKVAARDIGHEDE
Eenheid 2: ONDERSOEKVAARDIGHEDE:  Impak van en vooroordeel in Tegnologie
Eenheid 3: Elektriese Stelsels en Beheer:  MAAK- EN KOMMUNIKASIEVAARDIGHEDE
Eenheid 4: Meganiese Stelsels en Beheer:  MAAK- EN KOMMUNIKASIEVAARDIGHEDE

R108.10

Resource Description

Bogenoemde onderwerpe sluit opsommings oor die volgende in:

1 Sleutelwoorde / Wat is Magnetisme?
2 Sleutelwoorde / Wat is Herwinning? / Interresante Feite / Herwinningsproses van Papier
3 Sleutelwoorde / Eenvoudige Elektriese Stroombane / ‘n Eenvoudige Elektriese Stroombaan met ‘n battery, skakelaar en gloeilamp / Elektromagnete
4 Sleutelwoorde / Masjiene / Die Kruk / Masjiene gebruik 4 basiese soorte bewegings / Die Katrol / Alledaagse gebruike van Katrolle / Hersiening – Wat is ‘n Meganiese Voordeel? / Formule om Meganiese Voordeel te bereken / Versterking van Raamstrukture / Versterkingstegnieke

Alle opsommings vanuit VIA AFRIKA handboek.

Opsommings deur My Skool Goeters @ 2020.

Neem asseblief kennis dat geen Formele Asseseringtake (Mini-Praktiese Take), gevallestudies, ondersoeke of evaluerings by hierdie pakket ingesluit word nie.

Resource Reviews

Store reviews: ( 34 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.