Resource Description

A4 PDF aflaaibare dokumente met opsommings oor die volgende:

Eenheid 1: Strukture: Definisie, doel, klassifikasie en sooorte
Eenheid 2: Strukture: Ondersoek en Aksienavorsing
Eenheid 3: Strukture: Impak van Tegnologie en Ontwerpvaardighede

Uiteensetting van onderwerpe opgesome:

1 Sleutelwoorde / Definisie van Strukture / Doel van Strukture / Klassifikasie van Strukture – Natuurlike en Mens-gemaakte Strukture / Soorte Strukture – Dopstruktuur; Raamstruktuur; Soliede Struktuue.
2 Sleutelwoorde / Ondersoek: ‘n Selfoontoring as raamstruktuur / Voorbeelde van Triangulering / Aksienavorsing: Om materiaal/strukture te versterk / Pypwerk of Buisvorming / Vouïng / Triangulasie.
3 Sleutelwoorde / Impak van Tegnologie / Ontwerpvaardighede

Opsommings vanuit VIA AFRIKA HANDBOEK.

Ontwerp deur My Skool Goeters @ 2020

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 16 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R60.00