Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir SW Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.

Geografie:

Eenheid 1:  Bevolkingskonsepte
Eenheid 2:  Faktore wat geboorte- en sterftesyfers beïnvloed.
Eenheid 3:  Die wêreld se bevolkingsgroei.

Geskiedenis:

Eenheid 1:  Hersiening van Graad 5.
Eenheid 2:  Nederlandse nedersetting.
Eenheid 3: Gevolge vir die Hollanders.

Die pakket bestaan uit die volgende:

Oorsig vir die kwartaal wat die nuwe woorde en sleutelbegrippe bevat.
Breinkaart van elke eenheid se werk.
Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
Werkskaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 17 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R150.00