R28.75

You can purchase the products and copy for your classes' use.

Resource Description

Hierdie assessering bevat die instruksies en rubrieke vir die voordra van ‘n koraalgedig en vir ‘n 2D-potlood tekening. Albei afdelings tel 50 punte elk. Leerders kies self hul gedig om as koraalgedig voor te dra, en besluit self watter kunstenaar se potloodskets van ‘n musikant of danser hulle as inspirasie gaan gebruik. 

Resource Reviews

Store reviews: ( 9 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.