Resource Description

Hierdie PowerPoint voorlegging bevat die teorie en aktiwiteite soos uiteengesit in die Via Afrika Leerderboek. Die leerders se instruksies vir die Formele Assesseringstaak rakende die collage van ‘n erfenisgebou word in die taak self verduidelik, maar voorbereiding word in die voorlegging verduidelik.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 5 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R40.00