Resource Description

Hierdie produk bevat die hele kwartaal 3 se werk vir NW Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig op” reeks.

Onderwerp 10: Energiebronne.
Onderwerp 11: Potensiële en kinetiese energie.
Onderwerp 12: Hitte-oordrag.
Onderwerp 13: Isolasie en energiebesparing.
Onderwerp 14: Energie-oordrag na die omliggende omgewing.
Onderwerp 15: Die nasionale elektrisiteitstoevoerstelsel.

Elke onderwerp bevat die “fokus op” en sleutelwoorde met bypassende prente/fotos. Elke eenheid het sy eie breinkaart. Elke eenheid bevat oefeninge met ‘n ekstra dokument met hersieningsaktiwiteite en voorbeeld van ‘n kwartaalassesering.

Dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is deur PayFast.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 17 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R150.00