R113.85

Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor Geslagtelike Voortplanting wat die volgende inhoud bevat:

Geslagtelike voortplanting van Angiosperme
Blomme produseer sade
Dele van ‘n blom
Manlike strukture van die blom
Vroulike strukture van die blom
Kroonblare
Kelkblare
Komponente van ‘n blom
Bestuiwing en Bevrugting
Bestuiwing
Deur wat vind bestuiwing plaas?
Hoe is blomme aangepas vir bestuiwing?
Die rol van bestuiwers
Bevrugting
Wat tydens bevrugting gebeur?
Proses van dubbelbevrugting
Vrugte met sade vorm
Vrugte en sade word versprei
Sade ontkiem en nuwe plante groei
Geskikte toestande vir sade om te groei
Ontkieming van boontjiesaad
Lewensiklus van ‘n blomplant
Menslike voortplanting
Die doel van seksuele voortplanting
Puberteit
Fisiese en Emosionele veranderinge
Liggaamlike veranderinge wat tydens puberteit plaasvind
Manlike en Vroulike voortplantingsorgane
Bevrugting
Bevrugting en Inplanting
Baarmoeder berei voor vir ‘n bevrugte eiersel
Menstruasie
Een menstruele siklus
Swangerskap
Voorkoming van swangerskap
MIV – VIGS en SOS’e
Hoe om SOS’e te voorkom
Mites en feite omtrent menstruasie en seks.

Opsommings word gedoen uit VIA AFRIKA NATUURWETENSKAPPE Graad 7 Leerderboek.

Ontwerp deur My Skool Goeters – 2019

Resource Reviews

Store reviews: ( 34 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.